Episodes

  • PIERRE VAN PLETZEN
    Feb 29 2024

    Vandag se gas is 'n karakter uit my verlede. Hy is ook 'n karakter uit jóú verlede.

    Hy is baie karakters, saamgevat in 'n harde, en 'n sagte vleissak wat goed kan judge wat hy vir die kamera (of die wêreld) wil wys.

    Some of you might know him as Spike, en ander as Septimus of Oubaas, but he is also soveel meer as net die karakters wie hy al in die lewe geroep het. He is also a man of gróót karakter.

    Persoonlik I don't see him as any of those karakters. Ek sien hom as die man wat al pakslae, insig, wysheid en baie liefde gegee het.

    Sit julle hande bymekaar vir the KAKGROOTHOND! Die Prins van Stilfontein. Die OG, die Big dog... Pierre van Pletzen - my pa.

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    Show more Show less
    1 hr and 30 mins
  • TOBIE CRONJÉ
    Feb 22 2024

    Vandag se gas is gebore in 1948 in Germiston. Dis nie in Germany nie, maar dit het die grootste spoorwegaansluiting in die Suidelike halfrond.

    Sy loopbaan strek oor meer as 50 jaar en 100 teaterproduksies. As mens al die mense wat hy al laat glimlag het in 'n ry laat staan, sal daai ry strek vanaf die Moot tot Uppington! Dit sal beslis die grootste ry van vleissakke in die Suidelike halfrond wees!

    Hy was ook in reekse soos Onder draai die Duiwel rond, Geraamtes in die kas, Namakwalanders.

    Hy het vreeslik baie KENnis en die man is gewoond aand 'n applous. So kom ons sit ons hande bymekaar in 'n Namaste posisie vir die Zensational Tobie Cronjé!

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    Show more Show less
    1 hr and 31 mins
  • KATINKA DIE KAT
    Feb 15 2024

    They say katte and honde don’t always get along, but perhaps we are can change that on Praating?

    My gas vandag is ’n kat and as you weet, I am a hond. Sy is ook 'n social media influencer, ’n wedding photographer en net ’n all-round legeh mens. Sy weet die lewe is ernstig, maar dan lag sy in die lewe se gesig en bring joy vir ander deur hulle skerms.

    Dalk is sy ook eendag die host van Boer soek 'n vrou. Niks is onmoontlik nie.

    Sit julle hande by mekaar vir Katinka die Kat!

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    Show more Show less
    1 hr and 4 mins
  • CHRIS CHAMELEON
    Feb 8 2024

    Vandag se gas is 'n fopdosser turned boerseun.

    Hy het al baie hoofstukke in sy lewe gehad, en hy is so mysterious soos 'n verkleurmannetjie ... or trapsuutjie.

    Ek wonder of ek suutjies moet trap om hom met my woorde.

    Hy het 'n groot impak op my gehad as 'n jong musikant. Ek was jare gelede al weggeblaas deur sy sang en bass-spel toe ek sy band Boo! live beleef het by Tings an’ Times in PTA.

    Hy het dit somehow reggekry om embrace te word deur die cult- én die mainstream luisteraars.

    Hy’s die Swiss army knife van die Suid-Afrikaanse entertainment industry en dié is sy eerste onderhoud in byna vyf jaar!

    Die man. Die myth. Die vrou. Die legende. Chris Chameleon!

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    Show more Show less
    1 hr and 43 mins
  • CASPER DE VRIES
    Feb 1 2024

    Vandag se gas is 'n legende en 'n idool.

    Iemand wat diep spore in die volk se lewens getrap het met sy humor en komedie. Hy het almal van ons al baie laat lag met sy ikoniese karakters soos Montell, Blertsie en oom Kallie Marie onder andere.

    Lag is the medisyne that we benodig gedurende our tyd sweefing on this bal in space. His surname might sê: "Vries", maar hy is kakwarm!

    Dames en here sit jul hande bymekaar vir Casper de Vries!

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    Show more Show less
    1 hr and 25 mins
  • JO BLACK
    Jan 25 2024

    Vandag se gas het 'n kakgroot baard, but why is sy kenhare so ghroot?

    Mens kan sê hy is die Baardvader van Afrikaanse musiek. Does he steek dinge weg in daai baard en is daai ken die harigste deel van sy lyf? Hy het 'n boodskap van hoop en hy werk onder die naam Johan Swart; vir die Engelse mense is dit "Jo Black" and now it is tyd to meet Jo Black.

    Dames en here sit julle hande bymekaar and let's Praat!

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    Show more Show less
    1 hr and 22 mins
  • NEIL SANDILANDS
    Dec 14 2023

    In ons finale episode vir 2023 het ons besluit om met 'n wyse man met 'n groot grys baard te Praat!

    He is not kersvader maar in 'n ander wêreld kon hy net soveel een vertolk. He knows 'n ding of twee about vertolking rolle. Hy is 'n akteur, liedjieskrywer, sanger en een van die vaders of suiwer Afrikaans. Will he be bereid to Praat some Mengels?

    Hy is 'n fellow gryshond, gebore in die myndorpie Randfontein en hy lyk soos hoe whisky proe. Ek het vir ’n week lank pyp gerook en whisky gedrink om vir die gesprek voor te berei... kaal in die Kalahari. Ek dit het gehelp.

    Dis 'n lang en layered episode wat belaai is met insig en wysheid en paar kakgroot facts! Dames en here vir die laaste keer in 2023 sit jul pote bymekaar vir Neil Joseph William Sandilands.

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    Show more Show less
    1 hr and 48 mins
  • BIBI SLIPPERS
    Dec 7 2023

    Vandag se gas is 'n towenaar van woorde en gadagtes! Sy het al boeke geskryf mense! Haar nuutste boek "Soekenjin" is sopas vrygestel en dit is a klaar 'n classic in die wêreld van poësie. Dit beteken sy weet hoe om te PRAAT! Sy kan die meeste maak van MS Word se "find 'n replace" funksie, en sy verstaan die funksie van om 'n "mench" te wees nóg beter. Haar pretpatat is iets om te bewonder. (I think you'll stem saam) Sit safety belts op julle ore my liewe mense en verwelkom: Bibi Slippers!

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    Show more Show less
    1 hr and 28 mins
adbl_web_global_use_to_activate_webcro768_stickypopup