![Vaselinetjie [Vaseline] Audiobook By Anoeschka Von Meck cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/51pNAv2zigL._SL500_.jpg)
Vaselinetjie [Vaseline]
Failed to add items
Add to Cart failed.
Add to Wish List failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
$0.99/mo for the first 3 months

Buy for $15.40
No default payment method selected.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrated by:
-
Ronel Geldenhuis
About this listen
Sy is Helena Bosman van ’n piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. Tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng - die weeshuis waar Madiba se weggooikinders bly.
Dis ’n vreemde, harde, gevaarlike wêreld van skomgatkinders, kwaai huistannies en ’n hardvogtige, onregverdige koshuisvader; van entjies rook, hare laat afskeer en planne maak om te whallap. Waar niemand oor jou traak nie, en waar jy ook leer om oor niemand te traak nie.
Maar soos die maande jare word, kruis een naam telkens Vaselinetjie se pad: Texan Kirby. En daardie naam loop reguit na haar hart.
Hierdie boek is bekroon met die M.E.R.-Prys vir Jeuglektuur, die Jan Rabie / Rapport-Prys en die M-Net-Prys (kort-formaat).
Please note: This audiobok is in Afrikaans.
©2014 Anoeschka Von Meck (P)2019 TafelbergListeners also enjoyed...
-
Skoenlapper
- By: Irma Venter
- Narrated by: Stian Bam
- Length: 8 hrs and 28 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. 'n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie - die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet?
-
-
Uitsekend
- By Darrin on 07-09-15
By: Irma Venter
-
Lien se lankstaanskoene [Lien's Long Standing Shoes]
- By: Mr Derick Van der Walt
- Narrated by: Mareli Minnaar
- Length: 8 hrs and 6 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
erdie gewilde én bekroonde jeugroman, onlangs as film uitgereik, is nou ook beskikbaar as luisterboek. Lien is die oudste kind in ‘n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot armblankes verander het weens die misbruik van trustfondse deur haar prokureurspa. Nou sit hy in die tronk, en haar ma, weens haar onvermoë om die situasie te verwerk, begin al hoe meer drink.
-
-
Afrikaans books
- By mari van der westhuizen on 10-11-20
-
Kyk na my [Look at Me]
- Herinneringe aan 'n kindertyd
- By: Nataniël
- Narrated by: Nataniël
- Length: 8 hrs and 5 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Met hierdie unieke boek vertel Nataniël die verhaal van ’n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, ’n era waartydens reëls blindelings gevolg is en oor ’n jong seun met ’n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir. Voorgelees deur die skrywer.
-
-
Nataniëls grandmother...a wise woman indeed.
- By Brandon Harrison on 06-25-24
By: Nataniël
-
Dis ek, Anna [It's Me, Anna]
- By: Mrs Elbie Lötter
- Narrated by: Ms Joanie Combrink
- Length: 6 hrs and 25 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook beskikbaar as luisterboek. Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy vir niemand kon vertel dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. In dié verhaal verbreek sy eindelik die swye oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik ánderkant uitgekom het. Dis ek, Anna is gebaseer op ’n ware verhaal. Elbie Lötter is ’n skuilnaam van die skrywer Anchien Troskie.
-
-
Aangrypend
- By Amazon Customer on 07-10-23
By: Mrs Elbie Lötter
-
Fees van die ongenooides [Feast of the Uninvited]
- By: PG du Plessis
- Narrated by: Anrich Herbst
- Length: 15 hrs and 52 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Fees van die ongenooides is sekerlik die uitnemendste toonbeeld van P.G. du Plessis se vertelkuns. Sy roman is weliswaar een van die heel grootste werke oor die Boereoorlog, maar dit is ook ‘n werk wat in ‘n hedendaagse idioom vrae vra oor hoe ons onthou, wat ons onthou en wat die implikasies is van vergeet.
-
-
Anrich Herbst lees fantasties
- By Anonymous User on 01-08-25
By: PG du Plessis
-
Fiela se kind [Fiela's Child]
- By: Dalene Matthee
- Narrated by: June van Merch
- Length: 10 hrs and 58 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ´n kind aandoen nie. Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind - deur die Here aan haar 'toebetrou' een nag toe sy hom as driejarige gekry het waar hy voor haar deur staan en huil, ´n weggooilam. Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen en sy vrou Barta, wie se driejarige kind weggeraak het. Die een kind is Benjamin Komoetie, die ander Lukas van Rooyen.
-
-
A mother’s unwavering love.
- By Anonymous User on 12-15-23
By: Dalene Matthee