Hans bars die bioborrel
Failed to add items
Add to Cart failed.
Add to Wish List failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
3 months free
Buy for $14.00
No default payment method selected.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrated by:
-
Pierre van Pletzen
About this listen
Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen dié virus groei geen kruid nie, maar die drakoniese reëls van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie. Voorts is Hans oor die hoof gesien as leier van dié raad. Altoon Ahlers, befaamde akteur van weleer, neem die leisels. Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang sleg. Hy sal Ahlers op ’n ander manier moet onttroon . . .
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2021 Rudie van Rensburg (P)2021 QueillerieListeners also enjoyed...
-
Hans kry troukoors [Hans Gets Wedding Fever]
- By: Rudie van Rensburg
- Narrated by: Pierre van Pletzen
- Length: 6 hrs and 10 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Toe Liefiediefie met haar Marilyn Monroe-gesiggie en Jane Fonda-lyfie in Huis Madeliefie land, roer sy iets in Hans se gemoed los. Nog ’n nuwe inkommer, Janneman Vermaak, ding egter om haar hart mee. Boonop wil hy Hans as leidsman in die tehuis onttroon. Maar iets aan dié opperse snoeshaan en die talentkompetisies wat hy reël is nie pluis nie . . .
-
Duiwelsroos
- By: Leon van Nierop
- Narrated by: Leon van Nierop
- Length: 9 hrs and 59 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Op die spogroosplaas Roosbaron in die Laeveld ontmoet privaatspeurder Beer Henning die eksentrieke eienares, Mathilda van Eck, wie se sewentienjarige seun Marnus presies ’n jaar gelede in verdagte omstandighede dood is. Beer vermoed Marnus is vermoor, en dat die motief hier reg onder sy neus is. En in so ’n geval is die moordenaar steeds op die plaas . . . en word ook Beer se lewe nou bedreig!
By: Leon van Nierop
-
Siembamba
- By: Madelein Rust
- Narrated by: Cintaine Schutte
- Length: 9 hrs and 18 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Mindie Rochebrandt en haar tweelingsuster, Mandelien, is beide swanger met hul eersteling. Ná ’n onsmaaklike insident tydens Mindie se ooievaarstee besluit sy egter om haar advokaatman, Marius, te verlaat sodra sy geboorte geskenk het. Maar enkele dae later kom Mindie af op ’n gruwelike toneel in Mandelien se meenthuis. Wie verniel ’n swanger vrou en haar ongebore baba so wreedaardig? En hoekom?
-
-
Gemiddelde storie
- By Mickey Theunissen on 06-24-25
By: Madelein Rust
-
Hans gee Herklaas horings [Hans Gives Herklaas Horns]
- By: Rudie van Rensburg
- Narrated by: Pierre van Pletzen
- Length: 5 hrs and 15 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Hans van Kraaienburg, verlosser van Huis Madeliefie, hou vakansie op Hermanus by vriend Vasie se neef Herklaas. Herklaas is in die sop: die Overstrand se rykste skobbejak, Grond Graaffwater, wil sy blyplek koop en herontwikkel – maar Herklaas wil nié trek nie. Hans beslis dat Herklaas ’n stel horings moet kry om Grond trompop te loop.
-
Ons skulde [Our Trespasses]
- By: P.P. Fourie
- Narrated by: Antoinette Louw
- Length: 8 hrs and 59 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Emma reis na Clarens om haar man se as te strooi. Terwyl sy by tante Vera tuisgaan, daag ’n geheimsinnige koevert op waarvan die inhoud Vera angsbevange maak. Dit blyk dat sy jaarliks anoniem só gedreig word voordat daar op iets wat vir haar kosbaar is toegeslaan word. Wie koester ’n wrok teen Vera? Waarom? Sal Emma antwoorde vind voordat die teisteraar se wraak toeneem?
-
-
Intriguing
- By Anonymous User on 09-15-24
By: P.P. Fourie
-
Dubbelspel [Doubles]
- By: Wilna Adriaanse
- Narrated by: Susanne Beyers
- Length: 13 hrs and 29 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om hierdie wêreld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gesê het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie.
-
-
Fantasties!!
- By Alrie van Wyk on 04-21-20
By: Wilna Adriaanse